Jaco Strydom gesels met Ruhan Fourie episode artwork

EPISODE · Jun 16, 2023 · 34 MIN

Jaco Strydom gesels met Ruhan Fourie

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Die kerk was nog nooit goed met mag nie, en politici het 'n manier om godsdiens tot voordeel van hulle eie groep te manipuleer. Ek voel effe deurmekaar oor die saak en besluit om raad te vra by dié een ou wat ek ken wat die meeste van sulke dinge weet.   Ruhan Fourie, is 'n historikus in Bloemfontein wat al heelwat geskryf het oor die geskiedenis van die NG Kerk en die politiek in Suid-Afrika; hy is tans juis besig met die skryf van 'n boek oor die NG Kerk en die Rooi Gevaar. ’n Artikel op sy blog oor hedendaagse politici se verhouding met kerkgroepe het onlangs weer gesprekke op RSG en ander plekke ontketen.   “Wel, of dit nou destyds was om apartheid of kolonialisme 'n morele legitimiteit te gee, of later om teen onreg te praat, soos byvoorbeeld by mense soos Beyers Naudé, die kerk en politiek in Suid-Afrika is nog altyd diep verweef met mekaar,” sê hy . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise    

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 16, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Jaco Strydom gesels met Ruhan Fourie

0:00 34:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 34 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on June 16, 2023.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!