Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon episode artwork

EPISODE · Apr 14, 2024 · 23 MIN

Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

“As dit maklik is doen jy dit verkeerd!” sê Sharaine Steenberg. “Na 8 jaar dink ek nog baie daaraan om eerder terug te gaan Suid-Afrika toe. Ons het getrek vir 'n toekoms vir ons kinders, en sodat ek naby my ma kan wees - hulle het ’n jaar voor ons getrek. Maar nou dat ek terugkyk, was dit regtig God se plan vir ons. My impulsiewe, en somtyds selfsugtige, neigings het gemaak dat ons op die vliegtuig geklim het, maar sonder om cheezy te wees, God is die een wat my hier hou.” Sy sê die groot besluit is op die ou einde nie om te trek nie, maar om te bly. Want ’n mens wil heeltyd weer terugtrek Suid-Afrika toe . . .   Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise        

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 14, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon

0:00 23:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 23 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on April 14, 2024.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!