Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs episode artwork

EPISODE · Apr 10, 2026 · 0 MIN

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

from OFM Sport · host Morgan Piek

Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup. Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van die topvier sal begin vorm namate die toernooi verby die halfpadmerk beweeg. Die kragtige binnesenter, Jandré de Beer, wat die span in Duan Pretorius se afwesigheid as kaptein gelei het, het aan OFM Sport gesê dit is ’n wedstryd wat geen ekstra motivering nodig het nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 10, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

0:00 0:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Sport?

This episode is 0 minutes long.

When was this OFM Sport episode published?

This episode was published on April 10, 2026.

Can I download this OFM Sport episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!