EPISODE · Jun 15, 2026 · 0 MIN
Jauch publiseer boek oor vakbonde, politiek en Namibiese werkers
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
Die bekende arbeidsdeskundige Herbert Jauch het sy nuutste boek, “Workers, Trade Unions and Politics in Namibia”, bekendgestel. Dit ondersoek hoe werkers georganiseer en uitbuiting teengestaan het ondanks die verbod en onderdrukking van vakbonde voor die 1980's, en ondersoek die rol wat vakbonde in die stryd om onafhanklikheid gespeel het. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus voer Jauch aan dat Namibiese vakbonde nou voor die uitdaging staan om hulself te herontdek om relevant te bly vir 'n nuwe generasie werkers.
Embed this episode
Ready to play
Jauch publiseer boek oor vakbonde, politiek en Namibiese werkers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.