EPISODE · Jun 10, 2026 · 7 MIN
Jean-Louis gesels met Anette Rheeder oor gewrigsgesondheid en natuurlike verligting
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
Jean-Louis Knouwds gesles met Anette Rheeder oor seer en stywe gewrigte, asook hoe natuurlike ondersteuning ’n rol kan speel in alledaagse welstand. Die gesprek fokus op THRESHHold Real MSM as ’n gewilde opsie vir gewrigsverligting en algemene mobiliteit. Die produk is beskikbaar by apteke in tablette van 60 of 120, sowel as gel in 50 g en 100 g buise. Luisteraars kan hul navrae rig na [email protected].
Embed this episode
NOW PLAYING
Jean-Louis gesels met Anette Rheeder oor gewrigsgesondheid en natuurlike verligting
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.