EPISODE · Jun 26, 2026 · 5 MIN
Jean-Louis gesels met Petronel Baard oor "Vrou, Vrouer, Vrouste" by die FNB Windhoek Woordfees
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
Jean-Louis gesels met die talentvolle Petronel Baard oor FNB Windhoek Woordfees se produksie "Vrou, Vrouer, Vrouste", wat hierdie naweek op die verhoog is. Hulle gesels oor die inspirasie agter die produksie, wat gehore kan verwag en waarom dit 'n vertoning is wat jy nie wil misloop nie. Luister ook hoe jy die kans staan om kaartjies vir die vertoning te wen.
Embed this episode
NOW PLAYING
Jean-Louis gesels met Petronel Baard oor "Vrou, Vrouer, Vrouste" by die FNB Windhoek Woordfees
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.