EPISODE · Aug 29, 2022 · 1 MIN
Jerome Powell het gepraat, en wat dit vir die repokoers beteken
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Wat in die VSA gebeur het ‘n invloed op wisselkoerse en finansiële markte reg oor die wêreld. Ons weet dat die Amerikaners se inflasiekoers hoog is en om dit te beveg het die Federale Reserwebank eers hulle beleid van kwantitatiewe verruiming beëindig en toe begin om rentekoerse te verhoog. Die hoop is vir ʼn sagtelanding, wat beteken dat hulle inflasie onderbeheer bring sonder om ekonomiese aktiwiteit of werkskepping te veel te demp. Met die vorige 75 basispunte rentekoers verhoging het die markte begin dink dat inflasie daar binnekort gaan daal en dat die Fed rentekoerse in kleiner inkremente gaan verhoog deur die res van hierdie jaar. Almal se ore was dus gespits met Jerome Powell se toespraak by die groot saamtrek van sentrale bankers by Jackson Hole die afgelope Vrydag. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Jerome Powell het gepraat, en wat dit vir die repokoers beteken
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m