Jesus gee om episode artwork

EPISODE · Mar 6, 2026 · 1H 3M

Jesus gee om

from Die Groot Herstel · host Neville Neveling

Wil jy graag vrygeskeld word van dit wat jy verkeerd gedoen het? Soek jy na vrede in plaas van angstigheid en vrees? Jy is nie alleen nie. In die aflewering kyk ons na wat God oor die einde van tyd sê. Jy sal jou vrese kan afskud en nuwe hoop vind want Jesus Gee vir jou Om! God stuur dikwels boodskappe voor rampe op ons afkom. Geinspireer deur God het Noag die boodskap verkondig dat daar ‘n wêreldwye vloed gaan kom waat die aarde sal vernietig. Josef het aan Farao die boodskap van ‘n vernietigende hongersnood gebring. En die Here stuur ‘n boodskap vir jou en my ter voorbereiding vir die einde van tyd. In Openbaring 14:6-9, kry ons hierdie laaste boodskap. Die goeie nuus is dat God ons oneindig lief het. Die boodskap staan bekend as die ewige evangelie. Dis ‘n boodskap wat ons herinner dat God gewilliglik toegelaat het dat Sy eie Seun sou sterf om vir ons sondes te betaal. Dis bemoedigend! Hoewel ons voor God moet staan in die oordeel, het Hy ‘n weg voorsien om ons vergifnis deur Christus te verseker! En die vergifnis open ook die deur na die ewige lewe saam met Hom in die hemel! Die eerste engel se boodskap is “vrees God en gee Hom heerlikheid.” Hierdie instruksie wys op ons behoefte om God se wet te gehoorsaam en om ons lewens in te rig volgens Sy Woord. (Sien Prediker 12:13 en 1 Korinthiërs 10:31) Die engel praat dan oor aanbidding. Sien, ons leef in ‘n tyd waar miljoene mense God as Skepper verwerp. In die boodskap doen God ‘n beroep op die wêreld om Hom as Skepper te aanbid. Hoekom is die boodskap so belangrik? Die engel sê “want die uur van SY oordeel het gekom.” Dit dui aan dat God nou besig is om te oordeel. Dis ‘n tyd van waar ondersoek ingestel word voor Jesus weer kom en Hy Sy loon sal kan saambring ten opsigte van wie die ewige lewe beerwe. (Openbaring 22:12) Kan dit wees dat ons in die tyd van die oordeel leef? Word jou toekoms bepaal deur die keuses wat jy vandag maak? Dit kan vreesaanjaend wees om aan te dink, ne? Die goeie nuus is dat God vir ons voor die tyd boodskappe stuur. Ons hoef nie te vrees nie. Hy wil hê ons moet gereed wees en Hy het dit moontlik gemaak vir ons om die ewige lewe te beerwe! Die tweede en derde engele fokus op waarheid en leuens. Baie mense word mislei deur die valse leringe van mense eerder as om te luister na die Woord van God. Die boodskappe van die twee engele is die ernstigste boodskappe in die hele Bybel. Maar moenie bekommerd wees nie. In komende aflewerings kyk ons na die betekenis van Babilon en die Merkteken van die Dier. Onthou net God se Woord is ons bron van veiligheid en van waarheid! (Sien Johannes 17:17) Die sleutel van die finale boodskap is dat jy voorbereid kan wees om in die oordeel van God te staan. Deur die boodskappe van die drie engele het God ‘n weg aan die wêreld voorsien om gereed te wees wanneer Hy weer kom. God berei ‘n groep mense voor wat Hom as Skepper sal aanbid. Hulle sal Hom gehoorsaam omdat hulle Hom liefhet. En die groep individue sal opstaan vir Jesus al gebeur wat. Het jy al op die plek gekom waar jy jou hele lewe aan God wil toewy? Wil jy bergewe wees? Wil jy vrede en die versekering van God se liefde ervaar? Dan is dit nou die tyd om jou hart aan Ho...

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 6, 2026

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Jesus gee om

0:00 1:03:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Flottengeflüster ALD Automotive Österreich | LeasePlan Beim Flottengeflüster powered by ALD Automotive | LeasePlan präsentieren Jörg Janik und Peter Gutenbrunner alle zwei Wochen spannende Informationen rund um das Thema nachhaltige Mobilität. Beide beschäftigen sich schon lange mit der Thematik und bringen umfangreiches Fachwissen mit. Sollten sie aber doch einmal nicht weiter wissen, werden unsere Expert*innen hinzugezogen, die ihnen gerne mit Rat und Tat zur Seite stehen. Denn sie wissen was sie wandern Manuel Andrack Alles über Premiumwanderwege, die schönsten Wege in Deutschland. Sensationelle Outdoor-Erlebnisse auf 750 Premiumwegen. Moderiert von Manuel Andrack (Sidekick der Harald Schmidt Show) und Klaus Erber (Vorsitzender des Deutschen Wanderinstituts.) Lebe deine Wahrheit Larissa Geiges Was heißt es eigentlich die eigene Wahrheit zu leben? Und wie finde ich sie überhaupt?Für mich bedeutet es, die ehrlichste Version von mir selbst zu sein. All die Masken abnehmen, mit denen wir durch unser Leben gehen, den Menschen zu leben, der man im Kern ist.Wir dürfen immer entscheiden welchen Weg wir gehen. Den Eigenen oder den, den andere für uns gewählt haben. In diesem Podcast nehme ich dich mit auf meine Reise und wünsche mir, dass du viele wertvolle Impulse für dich und deinen Weg mitnehmen kannst. Ich teile mit dir welche Schritte ich auf dem Weg zu meiner Wahrheit gegangen bin und welche Prozesse ich auch heute noch durchlaufe. Ich teile meine Struggles und Ängste mit dir und meine Erkenntnise aus all den Phasen, durch die ich noch gehe und schon gegangen bin.Ich freue mich sehr, wenn du Teil hiervon bist und ich dich auf deinem Weg zu deiner ganz eigenen Wahrheit ein Stück begleiten darf.Alles Liebe für dich,deine Larissa 21 Millionen - Die Bitcoin Akademie Marco Eberle Bist Du bereit für Deine Bitcoin-Reise? Wir stehen vielleicht am Anfang einer finanziellen Revolution, und Bitcoin ist erst am Start seiner Reise.Hast Du Dich jemals gefragt, was hinter Bitcoin steckt und wie Du ein Teil dieser aufstrebenden Zukunft werden kannst? Hier bist Du genau am richtigen Ort!

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die Groot Herstel?

This episode is 1 hour and 3 minutes long.

When was this Die Groot Herstel episode published?

This episode was published on March 6, 2026.

What is this episode about?

Wil jy graag vrygeskeld word van dit wat jy verkeerd gedoen het? Soek jy na vrede in plaas van angstigheid en vrees? Jy is nie alleen nie. In die aflewering kyk ons na wat God oor die einde van tyd sê. Jy sal jou vrese kan afskud en nuwe hoop vind...

Can I download this Die Groot Herstel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!