Johan Brits, die eenvoudige lewensstyl van ’n finansiële slim ou episode artwork

EPISODE · Oct 8, 2022 · 30 MIN

Johan Brits, die eenvoudige lewensstyl van ’n finansiële slim ou

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Dis nie net wát Johan Brits doen wat fassinerend is nie, maar veral die plek vanwaar hy kies om dit te doen. As jy byvoorbeeld hoor wat die ou se day-job is, sal jy dink hy ry 'n duur kar en woon in 'n luukse huis van sy eie in 'n veilig omheinde kompleks. Maar Johan is 'n vreemde ou. Hy sal die eerste een wees om uit te wys dat hy is geen St Franciscus van Assisi is nie, maar sy lewensstyl het iets van die selfde appèl op die godsdienstiges van vandag. Dis lynreg teen die materialisme, verbruikersmentaliteit en individualisme waarin soveel van ons, ook in die kerk, deur die eeue dikwels vasval. Wat sy storie nog meer fassinerend maak is die feit die ou meer van besigheid en finansies weet as meeste slim mense op aarde . .    Borg 'n bed in een van ons Echo-huise  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 8, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Johan Brits, die eenvoudige lewensstyl van ’n finansiële slim ou

0:00 30:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 30 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on October 8, 2022.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!