Johnny Louw se motiveringsboodskap: Vertrou die Here in moeilike tye episode artwork

EPISODE · May 6, 2026 · 6 MIN

Johnny Louw se motiveringsboodskap: Vertrou die Here in moeilike tye

from Cape Pulpit / Kaapse Kansel · host Cape Pulpit / Kaapse Kansel

In hierdie bemoedigende motiveringsboodskap deel Johnny Louw openhartig oor sy onverwagte terugslag – van ‘n hoogtepunt in April tot rugspasmas wat hom plat in die bed gelê het. Hy vertel hoe sy vrou se gesondheidstryd en sy eie pyn hom laat besef het dat ons dankbaar moet wees vir elke oomblik. Johnny haal Psalm 27 aan en moedig luisteraars aan om selfs in donker tye te bly sing en die Here te loof. Anton Brink gesels met hom oor dié boodskap van bemagtiging en volharding.

NOW PLAYING

Johnny Louw se motiveringsboodskap: Vertrou die Here in moeilike tye

0:00 6:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Cape Pulpit / Kaapse Kansel?

This episode is 6 minutes long.

When was this Cape Pulpit / Kaapse Kansel episode published?

This episode was published on May 6, 2026.

What is this episode about?

In hierdie bemoedigende motiveringsboodskap deel Johnny Louw openhartig oor sy onverwagte terugslag – van ‘n hoogtepunt in April tot rugspasmas wat hom plat in die bed gelê het. Hy vertel hoe sy vrou se gesondheidstryd en sy eie pyn hom laat besef...

Can I download this Cape Pulpit / Kaapse Kansel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!