EPISODE · Aug 7, 2024 · 4 MIN
(Jong) vroue het die meeste geldelike stres
from The OFM Business Hour · host OFM
Dit mag dalk wees oor vroue soveel balle in die lug hou en ook in die laaste paar dekades toegetree het tot die mark as die hoofbroodwinners, dat hulle meer spanning ervaar wanneer dit kom by finansiële beplanning. So sê Amelia de Milander, die bemarkingsbestuurder van DebtBusters, ‘n maatskappy wat skuld bestuur. Sy gesels met Karen van der Berg van OFM.
Embed this episode
NOW PLAYING
(Jong) vroue het die meeste geldelike stres
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.