EPISODE · Aug 27, 2025 · 26 MIN
Jou Gesin & Geld: Waarom Suid-Afrikaners Nie Kan Spaar Nie/ Jou Gesin & Geld: Waarom Suid-Afrikaners Nie Kan Spaar Nie
from 'n Ma & 'n Mikrofoon · host Daniëlla
Hoekom is ons land so sleg as dit kom by spaar – en wat beteken dit vir ons gesinne? In hierdie episode gesels Daniëlla met finansiële raadgewer én pa van drie, Leon-Ben Lamprecht, oor die groot geldgewoontes wat Suid-Afrikaners terughou. Ons praat oor skuld, die druk om “ryk te lyk,” en hoekom dit só belangrik is om vroeg al met ons kinders oor geld te gesels. Leon-Ben deel praktiese wenke vir ouers: hoe om spaar ’n spanpoging in die gesin te maak en hoe jy 'n finansiële rolmodel kan wees. Hoekom is ons land so sleg as dit kom by spaar – en wat beteken dit vir ons gesinne? In hierdie episode gesels Daniëlla met finansiële raadgewer én pa van drie, Leon-Ben Lamprecht, oor die groot geldgewoontes wat Suid-Afrikaners terughou. Ons praat oor skuld, die druk om “ryk te lyk,” en hoekom dit só belangrik is om vroeg al met ons kinders oor geld te gesels. Leon-Ben deel praktiese wenke vir ouers: hoe om spaar ’n spanpoging in die gesin te maak en hoe jy 'n finansiële rolmodel kan wees. Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Embed this episode
Ready to play
Jou Gesin & Geld: Waarom Suid-Afrikaners Nie Kan Spaar Nie/ Jou Gesin & Geld: Waarom Suid-Afrikaners Nie Kan Spaar Nie
No transcript for this episode yet