Jou werksoproep kan jou 'n voëltjie kos episode artwork

EPISODE · Aug 6, 2024 · 5 MIN

Jou werksoproep kan jou 'n voëltjie kos

from The OFM Business Hour · host OFM

Daar is bevind dat wanneer gholfspelers hulle fone om persoonlike redes gebruik het, soos om na plasings op sosiale media te kyk of om op persoonlike boodskappe te reageer, hulle prestasie nie daardeur geraak is nie. Wanneer hulle egter werkverwante e-posse gelees of sakeoproepe geneem het, het hulle prestasie afgeneem. So vertel die hoofnavorser dr Daniël le Roux van die Kognisie- en Tegnologienavorsingsgroep in die Departement Inligtingwetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy gesels met Karen van der Berg van OFM.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 6, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Jou werksoproep kan jou 'n voëltjie kos

0:00 5:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of The OFM Business Hour?

This episode is 5 minutes long.

When was this The OFM Business Hour episode published?

This episode was published on August 6, 2024.

Can I download this The OFM Business Hour episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!