#JouMenseMyMense 16 Okt 2018 episode artwork

EPISODE · Oct 16, 2018 · 6 MIN

#JouMenseMyMense 16 Okt 2018

from Ander programme · host GROOTfm 90.5

Elke week het Lindie die voorreg om saam met ons vriendin en kollega, Christine Henrico ons #JouMenseMyMense projek aan te pak... “Ek probeer die stories van mense met woorde vertel, maar Christine vertel boeke vol met haar prentjies. Sy het net ‘n manier om 'n oomblik vas te vang deur haar kamera se lens. Oomblikke wat eintlik maar net raakpunte van liefde is, want ons het hierdie projek geskep om liefde en omgee te gee juis as ons voel ons kan niks anders vir iemand doen of gee nie,” vertel Lindie. Dit gryp mens egter aan jou hart as jy hierdie slag met jou vriendin en kollega so 'n oomblik deel. Een waarvoor niemand regtig woorde het nie en sy ook nie 'n gepaste prentjie nie...

NOW PLAYING

#JouMenseMyMense 16 Okt 2018

0:00 6:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ander programme?

This episode is 6 minutes long.

When was this Ander programme episode published?

This episode was published on October 16, 2018.

What is this episode about?

Elke week het Lindie die voorreg om saam met ons vriendin en kollega, Christine Henrico ons #JouMenseMyMense projek aan te pak... “Ek probeer die stories van mense met woorde vertel, maar Christine vertel boeke vol met haar prentjies. Sy het net ‘n...

Can I download this Ander programme episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!