#JouMenseMyMense - 18 Junie 2019 - Kosmos Care Centre episode artwork

EPISODE · Jun 18, 2019 · 7 MIN

#JouMenseMyMense - 18 Junie 2019 - Kosmos Care Centre

from Ander programme · host GROOTfm 90.5

Die “Kosmos Care Centre” in Onderstepoort is al vir 27 jaar lank ‘n veilige hawe vir van bejaardes en persone met verskillende gestremdhede tot desperaat arm en behoeftige mense en selfs verslaafdes wat weer op hulle voete probeer kom. Die hoeveelheid inwoners wissel soms van dag tot dag, maar winter is verseker die besigste tyd soos mense sonder enige ander heenkome kom aanklop op soek na skuiling teen die koue en dalk ‘n warm bord kos. Van die hospitale, inrigtings, staatsinstellings en verskillende organisasies verwys ook mense wat andersins vannag in ‘n parkie, op straat of by ‘n bushalte sou slaap. Erna Jansen van Vuuren wat die afgelope 10 jaar aan die stuur is, het by haar ouers, Katinka en Bert oorgeneem na hulle oorlede is. Sy het self drie dogters wat doof is en van daar haar passie om nie net te sorg vir ‘n dak oor iemand se kop nie, maar om verskillende werkskeppingsinisiatiewe te dryf wat veral dan vir persone met gestremdhede die waardigheid van werk laat beleef terwyl dit fondse genereer wat die lewenskwaliteit van almal hier by die Kosmos Care Centre help verbeter.

NOW PLAYING

#JouMenseMyMense - 18 Junie 2019 - Kosmos Care Centre

0:00 7:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ander programme?

This episode is 7 minutes long.

When was this Ander programme episode published?

This episode was published on June 18, 2019.

What is this episode about?

Die “Kosmos Care Centre” in Onderstepoort is al vir 27 jaar lank ‘n veilige hawe vir van bejaardes en persone met verskillende gestremdhede tot desperaat arm en behoeftige mense en selfs verslaafdes wat weer op hulle voete probeer kom. Die...

Can I download this Ander programme episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!