#JouMenseMyMense – 19 Februarie 2019 – Ons verras Naomi vir haar 21ste verjaarsdag! episode artwork

EPISODE · Feb 19, 2019 · 7 MIN

#JouMenseMyMense – 19 Februarie 2019 – Ons verras Naomi vir haar 21ste verjaarsdag!

from Ander programme · host GROOTfm 90.5

Naomi, Ruben en Zoey se ma is 4 jaar gelede, op 4 Februarie 2015 oorlede aan ‘n beroerte. Die drie kinders is toe in pleegsorg geplaas waar hulle vir die laaste 4 jaar gebly het. Naomi was maar 16 jaar oud en alhoewel sy self baie swaar gekry het, het sy dadelik die rol van ma en versorger ingeneem met ‘n jonger boetie en sussie wat opkyk na haar vir raad en antwoorde wat sy nie altyd het nie… “Naomi is ‘n baie sagte mens, met ‘n goeie hart en sy wil altyd almal help waar sy kan. Haar passie is om mense te help om God te leer ken.” Dit was die woorde van Petrus van Wyngaardt, ‘n familievriend van Naomi se oom, Phillip Olivier wat vir ons ‘n briefie gestuur het. Petrus is blind en was jare lank ‘n berader by CRC. Toe hy in Januarie met Naomi by haar oom se huis gesels, het hy besef dat sy hulp nodig het. “Ek vra nie dat julle vir Naomi geskenke moet gee nie. Maak net haar 21ste verjaarsdag vir haar spesiaal. Dit maak eintlik nie saak wat julle vir haar doen nie - glo my sy sal dit opreg wardeer.”

NOW PLAYING

#JouMenseMyMense – 19 Februarie 2019 – Ons verras Naomi vir haar 21ste verjaarsdag!

0:00 7:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ander programme?

This episode is 7 minutes long.

When was this Ander programme episode published?

This episode was published on February 19, 2019.

What is this episode about?

Naomi, Ruben en Zoey se ma is 4 jaar gelede, op 4 Februarie 2015 oorlede aan ‘n beroerte. Die drie kinders is toe in pleegsorg geplaas waar hulle vir die laaste 4 jaar gebly het. Naomi was maar 16 jaar oud en alhoewel sy self baie swaar gekry het,...

Can I download this Ander programme episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!