#JouMensEMyMense- Opleiding vir Juffrouens in Plastic City episode artwork

EPISODE · Feb 12, 2019 · 6 MIN

#JouMensEMyMense- Opleiding vir Juffrouens in Plastic City

from Ander programme · host GROOTfm 90.5

Met die tot standkoming van Plastic City/Plastic View of Woodlane Villiage op die 8 hektaar stuk grond agter Moreleta Gemeente in 2009, was daar 3000 geregistreerde inwoners en 865 shacks. Maar terwyl hofsake oor wat om met hierdie mense te doen 10 jaar later steeds voortsleep, het die getal inwoners tot 7000 gegroei. Daar is slegs 4 water tenks en 1 toilet vir elkeen van die 33 “strate” – 212 mense per toilet. Sanet Fagan van SA Cares for Life het met haar eerste besoek aan Plastic City by die mense in hulle plastiekhuisies gaan sit om te hoor wat die grootste behoefte is. “Veiligheid vir ons vrouens en kinders en ‘n skool” was hulle baie basiese versoek. Die kinders het nie gekies om in hierdie haglike omstandighede tussen berge rommel en vuil rioolwater, groot te word nie. Dis by hulle wat ons lê en daarom het GROOTfm 90.5 en van ons vriende en vennote die afgelope jaar begin BOU aan ‘n container skool (voorskoolse ontwikkelingsentrum) vir Plastic City. Ons BOU verder op die bydraes van soveel ander mense voor ons en ons BOU al is die planne nog nie perfek uitgewerk nie, maar ons moes BEGIN voor nog 10 jaar se heen-en-weer gesprekke verby gaan. SPAR was daar toe ons laas jaar die containers begin verf het en vandag is hulle weer hier as nog ‘n deel van ons droom BEGIN… Ons kuier vanoggend by Moreleta Gemeente waar die 20 juffrouens wat uit die gemeenskap identifiseer is, met hulle opleiding begin. Geakkrediteerde opleiding in samewerking met Judea Hope wat reeds die afgelope 20 jaar kerke in die kenmerklike blou en wit tente plant en dan skooltjies in daardie gemeenskappe begin. As jy die eerste keer in Plastic City kom wil jy amper net vlug, om net eers ‘n vatplek te kan kry van waar om te BEGIN. Ons het die kinders gekies as ‘n BEGINpunt en al voel ons betrokkenheid en ons werk van die afgelope jaar, hoe gering en min, is dit deel van ‘n oplossing en dis baie meer werd as die sit en wag om te kyk of die “probleem” nie maar vanself wil weggaan nie

NOW PLAYING

#JouMensEMyMense- Opleiding vir Juffrouens in Plastic City

0:00 6:26

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ander programme?

This episode is 6 minutes long.

When was this Ander programme episode published?

This episode was published on February 12, 2019.

What is this episode about?

Met die tot standkoming van Plastic City/Plastic View of Woodlane Villiage op die 8 hektaar stuk grond agter Moreleta Gemeente in 2009, was daar 3000 geregistreerde inwoners en 865 shacks. Maar terwyl hofsake oor wat om met hierdie mense te doen 10...

Can I download this Ander programme episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!