#JouMenseMyMense saam met SPAR – 30 April 2019 – Huis Gracia se ma van vele episode artwork

EPISODE · Apr 30, 2019 · 7 MIN

#JouMenseMyMense saam met SPAR – 30 April 2019 – Huis Gracia se ma van vele

from Ander programme · host GROOTfm 90.5

“Ek was ‘n nommer, ‘n bed en ‘n bord kos,” beskryf een dogter haar kinderhuis lewe voor sy by Huis Gracia, ‘n plek van veiligheid in die noorde van Pretoria kom bly het. Vir baie ander soos sy, was dit ‘n laaste uitweg en kans. Net 12 van die 82 kinders het enige kontak met enige familie, maar hier word vreemd-vir-mekaar kinders wat ook elkeen deur ‘n hofbevel met ‘n tas vol seer en verniel by die deur afgelaai is, soos boeties en sussies. “Ons praat nooit weer oor wat agter is nie,” verduidelik huisma Trudie terwyl ons saam met haar en sus Lizet, Katie en die res van die span om die kombuistafel kuier. ‘n Groep van die kinders is ook by die huis, want die bus het nie opgedaag nie. Hulle gaan na die verste een van die 7 skole. Die res is meeste binne loopafstand van die verskillende hoër- en laerskole. “Ons wil hê ons kinders moet sover moontlik aan alles by die skool deelneem, van sport en revue, spreekkoor en redenaars.” En hulle presteer! Hier is leiers, twee top 10 leerlinge en in 2018 het 40 van die kinders Gauteng-Noord ringbal gespeel behalwe nog die 14 wat op die ou end vir die Suid-Afrikaanse span gekies is!

NOW PLAYING

#JouMenseMyMense saam met SPAR – 30 April 2019 – Huis Gracia se ma van vele

0:00 7:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ander programme?

This episode is 7 minutes long.

When was this Ander programme episode published?

This episode was published on April 30, 2019.

What is this episode about?

“Ek was ‘n nommer, ‘n bed en ‘n bord kos,” beskryf een dogter haar kinderhuis lewe voor sy by Huis Gracia, ‘n plek van veiligheid in die noorde van Pretoria kom bly het. Vir baie ander soos sy, was dit ‘n laaste uitweg en kans. Net 12 van die 82...

Can I download this Ander programme episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!