#JouMenseMyMense saam met SPAR - Juffrou Maretha Kruger episode artwork

EPISODE · May 14, 2019 · 8 MIN

#JouMenseMyMense saam met SPAR - Juffrou Maretha Kruger

from Ander programme · host GROOTfm 90.5

Toe die Woeries vanoggend 10 uur op die skool se aantreeblad bymekaar kom, het niemand geweet wat vir geliefde Juffrou Maretha Kruger (44) voorlê nie... Inteendeel, min mense het tot vandag geweet dat sy na ‘n lang dag op haar voete voor in die Duitse klas of op die sportveld waar sy Netbal, Sagtebal en Hokkie afrig, in die aand omtrent net kan lê met warmsakkies vir die pyn of dat sy op 5-jarige ouderdom al haar eerste kunsbeen gekry het en tot op hede dit elke 2 jaar moes vervang as gevolg van die slytasie op haar enkel. Jy sal dit nie sommer van haar weet nie, want in haar 22 jaar as onderwyseres het sy nog nooit toegelaat dat haar siekte haar op enige manier onderkry of terughou nie. Die “kampstige” vergaderging waarvoor iemand haar laat kom het, het ons kans gegee om gou die leerders te vertel hoekom ons daar is en toe sy op die lang stoep voor die klaskamers aangestap kom, het die Woeries in ‘n baie emosionele oomblik soos een man vir haar opgestaan – amper asof hulle met ‘n gebaar erkenning wou gee aan hierdie juffrou wat haar lewe lank ten spyte van en te midde van haar moeilike omstandighede nog elke oggend opgestaan het om ‘n verskil te gaan maak.

NOW PLAYING

#JouMenseMyMense saam met SPAR - Juffrou Maretha Kruger

0:00 8:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ander programme?

This episode is 8 minutes long.

When was this Ander programme episode published?

This episode was published on May 14, 2019.

What is this episode about?

Toe die Woeries vanoggend 10 uur op die skool se aantreeblad bymekaar kom, het niemand geweet wat vir geliefde Juffrou Maretha Kruger (44) voorlê nie... Inteendeel, min mense het tot vandag geweet dat sy na ‘n lang dag op haar voete voor in die...

Can I download this Ander programme episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!