Juan “Brok” Harris episode artwork

EPISODE · May 30, 2025 · 8 MIN

Juan “Brok” Harris

from Driesestig · host RSG

Juan “Brok” Harris het ná bykans twee dekades se eersterangse rugbywedstryde sy stewels opgehang as gevolg van ‘n besering in die VRK-kragmeting tussen die Stormers en Benneton. Hierdie naweek speel drie Suid-Afrikaanse spanne (Bulls, Sharks en Stormers) in uitklopwedstyde om ‘n plek in die halfeindstryd. Johan Rademan het met dié gerespekteerde stut gesels, wat met ysters en al om die been na Skotland gevlieg het om die Stormers as skrumafrigter by te staan. Maar waar kom die bynaam, Brok, vandaan?

NOW PLAYING

Juan “Brok” Harris

0:00 8:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 8 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on May 30, 2025.

What is this episode about?

Juan “Brok” Harris het ná bykans twee dekades se eersterangse rugbywedstryde sy stewels opgehang as gevolg van ‘n besering in die VRK-kragmeting tussen die Stormers en Benneton. Hierdie naweek speel drie Suid-Afrikaanse spanne (Bulls, Sharks en...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!