EPISODE · Aug 26, 2022 · 2 MIN
Juliemaand se VPI en PPI inflasie syfers was hoog
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het hierdie week Juliemaand se VPI en PPI syfers bekend gemaak en en die inflasiekoerse was selfs hoër as wat almal verwag het. Verbruikersprysinflasie het in Juliemaand met 7,8% gestyg op ʼn jaar-op-jaar grondslag en produsenteprysinflasie met 18%. In albei gevalle was die groot drywers stygings in die pryse van voedsel en energie. Of Juliemaand die draaipunt gaan wees is moeilik om te sê. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Juliemaand se VPI en PPI inflasie syfers was hoog
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m