EPISODE · Nov 13, 2020 · 25 MIN
Jy hoor God se stem?
from Community Kuiers! · host Herman Blackie
Vandag, wanneer jy God se stem hoor, moet nie jou hart verhard nie. In hierdie week se episode gesels ons oor God wat vandag met sy mense praat. Sonder tyd en goeie kommunikasie kan geen verhouding gebou word nie. Net so is tyd saam God en kommunikasie belangrik vir jou verhouding met Hom. Ons nooi jou uit om vir die volgende twee weke saam ons te kuier oor hoe God vandag met jou praat. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Subscribe op Spotify, Google Podcast en Apple Podcast vir weeklikse episode updates. Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Embed this episode
NOW PLAYING
Jy hoor God se stem?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.