EPISODE · Jun 9, 2020 · 1H 2M
"Jy mag nie judge nie".
from Community Kuiers! · host Herman Blackie
In die samelewing van vandag word daar gereeld vir ons vertel, "Jy mag nie judge nie". Hierdie week kuier ons saam rondom die tema van Christelike "judgement" en meer spesifiek gaan ons fokus op 1 Kor 5 en Matt 18:15-20. Verder gesels ons oor hoe ons as liggaam van Christus (kerk) te werk moet gaan wanneer ons broers of susters in Christus volhard in sonde, en wat om te doen om hulle weer met God te versoen. Kry vir jou 'n koppie koffie, en kuier saam! Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch! Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers! Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs
Embed this episode
NOW PLAYING
"Jy mag nie judge nie".
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.