EPISODE · Feb 19, 2021 · 2 MIN
Jy sal dit skaars glo - goeie nuus oor indiensname
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek sê gereeld dat die Covid-19 pandemie en inperking tot gevolg gehad het dat mense inkomste en werke verloor het. Tot nou toe het ons egter ʼn onvolledige prentjie gehad. Dit was ʼn donker prentjie, maar die resultate van die derde rondte van NIDS-CRAM opname is bekend gemaak en dit lyk of indiensname sterk herstel het tussen Junie en Oktober.
What this episode covers

NOW PLAYING
Jy sal dit skaars glo - goeie nuus oor indiensname
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m