Kabinetskuiwe: Cyril speel takties briljant episode artwork

EPISODE · Aug 8, 2021 · 39 MIN

Kabinetskuiwe: Cyril speel takties briljant

from Nuuspod · host Izak du Plessis

Sommige gefrustreerde Suid-Afrikaners beskuldig president Cyril  Ramaphosa van lamsakkigheid na gisteraand se kabinetskuiwe. Volgens  hulle is Ramaphosa se aanstellings 'n bewys daarvan dat hy die ANC bo  die land se belange dra. Talle mense het verwag dat iemand soos Bheki  Cele en Nkosazana Dlamini-Zuma onder meer die trekpas sou kry vir hul  hantering van die inperkingsmaatreëls wat sedert Maart verlede jaar  ingestel is weens die Covid19-pandemie. Die president het in pleks  daarvan twee nuwe aanstellings gemaak na die bedanking van Tito Mboweni  en die afsterwe van Jackson Mthembu, asook 'n paar strategiese  veranderinge. Maar Kotzé sê gisteraand se skuiwe is net nog 'n bewys dat  Ramaphosa 'n baie slim taktiese spel speel om sy houvas as president te  verstewig.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 8, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Kabinetskuiwe: Cyril speel takties briljant

0:00 39:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 39 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on August 8, 2021.

Can I download this Nuuspod episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!