EPISODE · Sep 1, 2022 · 29 MIN
Kan die nuwe Bokspan die Aussies stuit?
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Na die onverwagse loesing wat die Bokke laasweek teen die Wallabies gekry het, het Jacques Nienaber nie minder as 8 veranderings aangebring nie. Dit kan goed werk of baie ontwrigtend wees. Ons gesels met die rugbyjoernalis, Brenden Nel, om sy opinie oor die span te hoor,en ook hoe dinge nou eintlik in die Bok kamp werk. Jy kan Brenden se Youtube kanaal besoek by https://www.youtube.com/c/BrendenNel Moontlik gemaak deur Mirror Business Solutions. Besoek hulle webwerf by https://mirrorsa.co.za
Embed this episode
NOW PLAYING
Kan die nuwe Bokspan die Aussies stuit?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.