EPISODE · Jun 1, 2022 · 2 MIN
Kan 'n loonsubsidie 'n instrument wees om werkloosheid mee te verminder?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Onverwags is daar ʼn klein bietjie goeie nuus. Die werkloosheidskoers het afgeneem vanaf 35,3% tot 34,5%. Die totale syfers moet uitmekaar getrek word. Daar was ʼn toename van 803 000 mense wat in die formele sektor indiengeneem is en afnames in indiensname in die informele sektor, landbou en privaat huishoudings van al te saam 352 000 mense. Dit gee ʼn netto wen van nuwe werkskepping. Die aantal werklose mense het afgeneem met 679 000. Maar die skaal van die werkloosheidsprobleem is steeds te groot. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Kan 'n loonsubsidie 'n instrument wees om werkloosheid mee te verminder?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m