EPISODE · May 26, 2021 · 2 MIN
Kan SA 'n basiese inkomstetoelaag bekostig?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Aan die einde van Aprilmaand is die spesiale Covid verligtingstoelaag van R350 per maand vir die laaste keer betaal aan 6,9 miljoen werklose volwassenes. Die verwagting van die #PayTheGrants veldtog was dat die regering nou ʼn basiese inkomste toelaag gaan instel. Daar is verskeie argumente daarvoor, en een groot een daarteen.
What this episode covers

NOW PLAYING
Kan SA 'n basiese inkomstetoelaag bekostig?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m