EPISODE · Oct 31, 2022 · 11 MIN
Kefirmelk en kefirwater, wat op aarde is dit?
from Kosreis
Het jy al gehoor van Kefirmelk en kefirwater? In hierdie episode reis ons bietjie buite die grense van Suid-Afrika om meer te leer van die oorsprong van die sprankelende borreldrankie - kefir. Ek gesels ook oor die gesondheidsvoordele van kefir en vertel hoe dit gebruik kan word as deel van jou dieet.Studies en navorsing waarna verwys word in die episode:Die storie van kefir se oorsprong - The Fascinating Origins of Milk Kefir GrainsMilk kefir: nutritional, microbiological and health benefitsKefir and Its Biological ActivitiesThe Effect of Kefir Supplementation on Improving Human Endurance Exercise Performance and AntifatigueA comparison of milk kefir and water kefir: Physical, chemical, microbiological and functional properties HighlightsDie episode se transkripsie is beskikbaar en kan gelees word op www.buzzprout.com/2009776 Kies die episode en druk dan op die "Transcript tab".Aanbieder: Francette Bekker Instagram@kosreis Instagram & Facebook@francettedietitianWebtuistewww.francettedietitian.comE-poschatwith@francettedietitian.com Vrywaring gelees deur aktrise en sangeres Sanli Jooste. Vind haar op Instagram @sansings89
Embed this episode
What this episode covers
Het jy al gehoor van Kefirmelk en kefirwater? In hierdie episode reis ons bietjie buite die grense van Suid-Afrika om meer te leer van die oorsprong van die sprankelende borreldrankie - kefir. Ek gesels ook oor die gesondheidsvoordele van kefir en vertel hoe dit gebruik kan word as deel van jou dieet. Studies en navorsing waarna verwys word in die episode: Die storie van kefir se oorsprong - The Fascinating Origins of Milk Kefir GrainsMilk kefir: nutritional, microbiological and health benef...
NOW PLAYING
Kefirmelk en kefirwater, wat op aarde is dit?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.