Kerkmense en ander Sondaars  ('n Liedjie - nie net vir jou nie . . .) episode artwork

EPISODE · Apr 18, 2020 · 3 MIN

Kerkmense en ander Sondaars ('n Liedjie - nie net vir jou nie . . .)

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

 " . . don't judge me because I sin differently than you . . ." Het hom lank terug geskryf, iemand het my ge-record toe ek dit iewers gesing het, nie seker waar nie, maar hier is hy nou op die podcast (want ek is in lockdown, soos die res van die mensdom, en ek wil eintlik mense one on one interview en nou kan ek nie - en ek hou van die liedjie), want daar moet eintlik voor elke kerk 'n bord wees wat sê:   . . . dwelmverslaafdes, misdadigers, alkoholiste, daggarokers, ateïste, prostitute, prokureurs, morsjorse, gomsnuifers, Blou Bul ondersteuners, vandaliste, boemelaars, kriminele, rokers, studente, boeremusiekliefhebbers, gays, freedom fighters, speed cops, swartmense, pastore, geldgieriges, onnies, kwaadpraters, tronkvoëls, egbrekers, witmense, gomtorre, geheelonthouers, bruinmense, boelies, imaginary friends,
 dominees, rowers, boere, losbandiges, stadsjapies, tieners, apartheidshelde, nerds, wash-outs, sataniste, hoofdogters, aliens, ou tannies, kommuniste, kunstenaars, materialiste, wewenaars, leuenaars, metal heads, orreliste, skinderbekke, kerkmense, kerkloses, gewone mense . . . alle sondaars welkom  Lees meer op my Blog: Anderkant die Doringdraad   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise Echo Crisis Fund  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 18, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Kerkmense en ander Sondaars ('n Liedjie - nie net vir jou nie . . .)

0:00 3:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 3 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on April 18, 2020.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!