Keuses, keuses, keuses... episode artwork

EPISODE · Jun 18, 2020 · 1H 13M

Keuses, keuses, keuses...

from Community Kuiers! · host Herman Blackie

Hierdie week gesels ons oor Jesus wat in die woestyn in gelei was deur die Heiige Gees, en die keuses waarmee Hy daar gekonfronteer was (Lukas 4:1-19).  Ons staan ook stil by Jakobus 1, waar ons die belangrikheid van "trials" of "toetse" bespreek, en die rol wat dit het in ons groei in ons wandel saam God.   Ons sluit dan af met 'n gesperk oor hoe ons elke dag tewerk kan gaan wanneer ons met keuses en gedagtes gekonfronteer word, en hoe om te verhoed dat die "vrees om die verkeerde keuse te maak"  jou beïnvloed.   Kry 'n koppie koffie en join ons gesprek!   Luister na die podcast op enige platform waar jy podcasts kry of besoek ons site by: Community Kuiers!   Podcast Ekstra (1:00:00): Aan die einde van ons gesprek, deel Herman & Jacques "behind the scenes" uit hulle eie lewens oor hoe om God te ken in jou keuses en hoe om die "vrees om die verkeerde keuse te maak" te oorwin (slegs op die podcast). Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch! Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers! Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream:  https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 18, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Keuses, keuses, keuses...

0:00 1:13:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Community Kuiers!?

This episode is 1 hour and 13 minutes long.

When was this Community Kuiers! episode published?

This episode was published on June 18, 2020.

Can I download this Community Kuiers! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!