Kinderdiens - 19 Oktober 2025 episode artwork

EPISODE · Oct 19, 2025 · 29 MIN

Kinderdiens - 19 Oktober 2025

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: Nadia Muller Teks: 2 Timoteus 3:14–17 Paulus herinner ons hoe kosbaar en lewensnoodsaaklik die Woord van God is. Die Bybel is nie net ’n boek vol reëls of stories nie – dit is God se lewende stem wat ons lei, leer en versterk. Hoe lees jy die Bybel? Net af en toe, of met ’n oop hart om werklik meer van God te leer ken en te groei as mens? Kom hoor Sondag hoe Paulus ons uitnooi om die Woord met nuwe oë te lees – as bron van krag, wysheid en lewe.

NOW PLAYING

Kinderdiens - 19 Oktober 2025

0:00 29:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 29 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on October 19, 2025.

What is this episode about?

Prediker: Nadia Muller Teks: 2 Timoteus 3:14–17 Paulus herinner ons hoe kosbaar en lewensnoodsaaklik die Woord van God is. Die Bybel is nie net ’n boek vol reëls of stories nie – dit is God se lewende stem wat ons lei, leer en versterk. Hoe lees...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!