Kinderdiens - 25 Januarie 2026 episode artwork

EPISODE · Jan 25, 2026 · 24 MIN

Kinderdiens - 25 Januarie 2026

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: Nadia Muller Teks: Markus 3:13-19 Tema: Het Jesus ’n bynaam vir jóú? Net soos met Jesus se dissipels, roep Hy elkeen van ons ook op die naam. Hy ken ons en wil ons gebruik. Hy nooi ons om saam met Hom aan tafel te sit – aan die nagmaalstafel – en werklik tuis te voel. Hoe voel dit om só geroep te word? En dink ’n bietjie hieroor: wanneer Jesus byname aan sy dissipels gegee het, was dit nooit om hulle af te kraak nie, maar om iets van hul menswees en roeping te openbaar. Wat dink jy sou Sy bynaam vir jóú gewees het?

NOW PLAYING

Kinderdiens - 25 Januarie 2026

0:00 24:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 24 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on January 25, 2026.

What is this episode about?

Prediker: Nadia Muller Teks: Markus 3:13-19 Tema: Het Jesus ’n bynaam vir jóú? Net soos met Jesus se dissipels, roep Hy elkeen van ons ook op die naam. Hy ken ons en wil ons gebruik. Hy nooi ons om saam met Hom aan tafel te sit – aan die...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!