Klein begin, groot gewin – ’n Loxton-suksesverhaal episode artwork

EPISODE · Jan 27, 2026 · 25 MIN

Klein begin, groot gewin – ’n Loxton-suksesverhaal

from Media24 · host Media24

Wat as ’n eenvoudige guns begin het – 12 lamspasteie vir ’n vriendin se koffiewinkel – het gelei tot ’n inspirerende suksesverhaal wat gegroei het tot ’n onderneming wat 900 pasteie per dag maak. Nicolette van den Heever van Loxton gesels in hierdie Bly Boer-episode met dr. Johan Beukes oor harde werk, onwrikbare geloof en ’n gesin wat bereid is om saam te werk.In die episode sal jy meer hoor oor:• sake-ontwikkeling en groei – van 12 pasteie vir sakgeld tot 900 pasteie per dag;• probleme in die Karoo;• hoe die hele gesin tot haar sukses bygedra het;• om op God te vertrou in moeilike tye; en• verlies en nalatenskap.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 27, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Klein begin, groot gewin – ’n Loxton-suksesverhaal

0:00 25:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 25 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on January 27, 2026.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!