EPISODE · Jun 2, 2026 · 14 MIN
Klein Vlerkies, Groot Dapperheid
from War Paws: Not all heroes are Human · host Creator: Suzanne Paxton, Host: JD Labuscagne
Die episode gaan oor duiwe in die oorlog. 32 Duiwe is vir hulle heldehaftige vlugte vereer. Duisend lewens is ook gered deur die geveerdes en die boodskappe wat hulle gedra het. hierdie episode word aan hulle opgedra. Gaan loer gerus na die Animals in War webblad - www.animalsinwar.co.za vir meer inligting.
Embed this episode
Ready to play
Klein Vlerkies, Groot Dapperheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.