EPISODE · Nov 16, 2022 · 2 MIN
Kleinhandel verkopedata, verbruikers onder druk en Swart Vrydag
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verbruiksbesteding is ʼn belangrike deel van die totale besteding in die ekonomie. As dit goed gaan met verbruikers gaan dit goed met die ekonomie en andersom. Vandag word Septembermaand se kleinhandel verkopesyfers bekend gemaak. Daar word ʼn inkrimping verwag. Aan die een kant omdat beurtkrag dit vir kleinhandelaars moeilik en duur maak om die winkeldeur oop te hou en aan die ander kant omdat verbruikers onder druk is. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Kleinhandel verkopedata, verbruikers onder druk en Swart Vrydag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m