Klipkouers SON | W6E1 | Volle Onderhoud episode artwork

EPISODE · Nov 25, 2022 · 1H 58M

Klipkouers SON | W6E1 | Volle Onderhoud

from Klipkouers · host Jacques Basson

CRM, oftewel kliënteverhoudingsbestuur, bied volgens Dewald ’n waardevolle werktuig waarmee ons die verkoopsreis, van kontak tot kontrak, kan naspoor, en dit bepaal hoe ons met kliënte deel. Marais roer die lastige vraagstuk aan van Swart Ekonomiese Bemagtiging (BEE), wat, aan die een kant, ’n geleentheid bied vir transformasie, maar terselftertyd ook ’n verpligting is tot gelykheid en regverdigheid. By aftreebeplanning, meen Ernes dat dit uiters belangrik is om jou oog op die einddoel te hou en te weet waarvoor jy mik - wat nie altyd voor die hand liggend is nie. Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

NOW PLAYING

Klipkouers SON | W6E1 | Volle Onderhoud

0:00 1:58:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 58 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on November 25, 2022.

What is this episode about?

CRM, oftewel kliënteverhoudingsbestuur, bied volgens Dewald ’n waardevolle werktuig waarmee ons die verkoopsreis, van kontak tot kontrak, kan naspoor, en dit bepaal hoe ons met kliënte deel. Marais roer die lastige vraagstuk aan van Swart...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!