Klipkouers SON | W7E1 | Volle Onderhoud episode artwork

EPISODE · Dec 2, 2022 · 2H 9M

Klipkouers SON | W7E1 | Volle Onderhoud

from Klipkouers · host Jacques Basson

Dewald stel voor dat, alvorens ’n mens ’n besigheid begin, jy moet besluit of jy die B2B- of B2C-model gaan volg, en verduidelik hoe die dinamika van die twee modelle verskil. Marais maan dat regslui met groot omsigtigheid moet omgaan wanneer hulle ‘templates’ van kontrakte kies, aangesien die tipe ‘template’ en invul daarvan massiewe implikasies kan hê. Ernes bespreek die ‘M’ van sy MBA in Eiendomsbelegging, naamlik ‘n ‘Gemotiveerde Verkoper’, terwyl Dr Francois van Wyk, van Health@Home, kom gesels oor die belangrikheid van gesondheid in die sakewêreld. Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 2, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Klipkouers SON | W7E1 | Volle Onderhoud

0:00 2:09:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 2 hours and 9 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on December 2, 2022.

Can I download this Klipkouers episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!