EPISODE · Oct 3, 2016 · 8 MIN
Koffie
from Eastern Cape News · host SABC News and Current Affairs
Die vandag internasionale koffiedag, en mense wêreldwyd vier die drankie wat op soveel verkillende maniere geniet word. Dié dag is vir die eerste keer op 1 Oktober verlede jaar gevier deur die Internasionale Koffie Organisasie en is in Milan bekendgestel vir die bewusmaking van die koffiegroeiers se pleight en die vrye handel van koffie te bevorder. Naas olie is dkoffie die grootse natuurlike kommoditeit wat uitgevoer word. Veronica Fourie het in die Baai gaan besoek aflê by die oudste koffieroostery in die land.
Embed this episode
Ready to play
Koffie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.