Kollig episode 61: Dominee stap 800 km op soek na hoop episode artwork

EPISODE · May 8, 2026 · 25 MIN

Kollig episode 61: Dominee stap 800 km op soek na hoop

from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman

’n Dominee van Pretoria wou vanjaar, op 60 en met ’n hele paar hartklep- en skoueroperasies agter hom, sy sabbatsverlof gebruik om iewers vir 30 dae aaneen te stap. Nico Swart sê hy wou vir homself nuwe hoop losstap. Sy eerste gedagte was die Spaanse camino, maar toe hoor hy ’n fikse pelgrim kan met die Pelgrimstog van Hoop deesdae van Jeffreysbaai tot in Kaap Agulhas stap. Op 30 April het hy die eerste pelgrim geword wat hierdie staptog (sowat 800 km) afgelê het. Heléne Meissenheimer het vir Kerkbode Kollig met hom gesels. Pelgrimstog van Hoop: Ds Nico Swart word eerste pelgrim wat van Jeffreysbaai tot Agulhas stap (800 km) · Pelgrimstog van Hoop

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 8, 2026

Embed this episode

Ready to play

Kollig episode 61: Dominee stap 800 km op soek na hoop

0:00 25:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kerkbode Kollig?

This episode is 25 minutes long.

When was this Kerkbode Kollig episode published?

This episode was published on May 8, 2026.

Can I download this Kerkbode Kollig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!