EPISODE · May 14, 2026 · 23 MIN
Kollig episode 62 | Waarom moes Jesus weggaan? - Gesprek met dr Coenie Burger oor Hemelvaart
from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman
In Handelinge 1 lees ons Jesus het 40 dae na sy opstanding voor sy dissipels se oë in ’n wolk weggeraak. In hierdie episode van Kerkbode Kollig gesels Heléne Meissenheimer met die teoloog en skrywer dr Coenie Burger oor Hemelvaart. Burger is die skrywer van verskeie boeke oor Jesus se lewe, onder meer ‘Waar is Jesus nou?’. Ook ‘Ons wil Jesus sien’ saam met prof. Marius Nel. In hierdie gesprek gesels ons oor die betekenis van hierdie bekende Bybelse gebeurtenis net voor Pinkster op die kerkkalender. Skrywers begelei lesers kundig deur die kernbewegings in Jesus se lewe · Boek: Ons wil Jesus sien
Embed this episode
Ready to play
Kollig episode 62 | Waarom moes Jesus weggaan? - Gesprek met dr Coenie Burger oor Hemelvaart
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.