EPISODE · May 20, 2026 · 26 MIN
Kollig episode 63 | Gesprek met Nioma Venter en ander oor die kerk se ramprespons
from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman
Mense is dood, families is huisloos, plase en besighede het weggespoel, miljarde rande se skade is gely … so klink nuusopskrifte na swaar reën en vloede in Mei. Ons kyk in hierdie gesprek eenvoudig na wat die onlangse ekstreme weer vir gemeentes en spesifiek sleutelrolspelers geleer het in terme van ramprespons. Hieroor gesels ek met dr Marinda van Niekerk van die interkerklike ramphulpnetwerk Respond SA, ook met ds De la Harpe le Roux van Torings van Hoop in Bloemfontein en dan met die NG Kerk se algemene sekretaris, dr Nioma Venter, wat altyd sê kerke se bydraepunt is nie soseer die kombers wat jy uitdeel of die sopkombuis nie, maar veral drie goed: connect, convene en communicate. Dit als in hierdie episode van Kerkbode Kollig. Navrae: dr Marinda van Niekerk op [email protected], dr Nioma Venter by [email protected] en ds De la Harpe le Roux by [email protected].
Embed this episode
Ready to play
Kollig episode 63 | Gesprek met Nioma Venter en ander oor die kerk se ramprespons
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.