EPISODE · Jun 11, 2026 · 21 MIN
Kollig episode 64 | Sinodegangers deel indrukke by Bothaville
from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman
Hoe het afgevaardigdes en gassprekers die NG Kerk Vrystaat se sinodesitting van 7-10 Junie beleef? Kerkbode-redakteur Le Roux Schoeman praat op die laaste dag met afgevaardigdes Daleen Deacon en Hansie van Niekerk, asook ds Ulrich Ohlhoff, dr Nina Müller van Velden en dr Marinda van Niekerk van PEN en die nuwe Respond SA. Vir meer beriggewing oor die nuwe leierskap wat verkies is, gassprekers, werkswinkels gehou en meer besoek kerkbode.co.za Oorsig in 90 sekondes: Kerknuushoogtepunte vanaf sinodesitting van NG Kerk Vrystaat
Embed this episode
Ready to play
Kollig episode 64 | Sinodegangers deel indrukke by Bothaville
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.