EPISODE · Jul 31, 2025 · 29 MIN
Kolonkanker: akteur Albert Maritz deel sy reis en waarsku…
from Met Almal. Oor Alles · host Suzaan Steyn
Die kolonoskopie was skoon en die dokters nie bekommerd nie. Tog was die simptome daar en is die bekende akteur Albert Maritz in 2019 tot sy groot skok met kolonkanker gediagnoseer. In Episode 8 van MAOA deel hy vir die eerste keer in ‘n openhartige gesprek sy ervaring van ongeloof, pyn, behandeling en hoop. En hy rig ’n dringende waarskuwing: moenie simptome ignoreer of ’n tweede mediese mening uitstel as iets jou pla nie.Cancer: Actor Albert’s painful journey and urgent warningThe colonoscopy was clear, and the doctors weren’t concerned. Yet the symptoms persisted, and in 2019, to his great shock, well-known actor Albert Maritz was diagnosed with colon cancer. In Episode 8 of MAOA, Albert shares his experience for the first time in a candid conversation. Speaking openly about his disbelief, pain, treatment, and hope. He also issues an urgent warning: don’t ignore symptoms or delay seeking a second medical opinion if something doesn’t feel right.Intro & outro music: https://artlist.io/royalty-free-music/song/immaterial/68717
Embed this episode
NOW PLAYING
Kolonkanker: akteur Albert Maritz deel sy reis en waarsku…
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.