Kom kuier saam met drie van Bloem se bekendste kunstenaars episode artwork

EPISODE · Jul 18, 2024 · 3 MIN

Kom kuier saam met drie van Bloem se bekendste kunstenaars

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

Bloemfontein se bekende Kotzé-kunsfamilie is almal gerekende kunstenaars uit eie reg… en nou gaan die egpaar, Kobus Kotzé en Joe Kotzé, en Joe se suster, Hester Hattingh, vir die eerste keer saam aan ‘n uitstalling in die Rosestad deelneem. Pop-Up Art Gallery in die Preller Plein-winkelsentrum bied die besonderse uitstalling aan. Die openingsgeleentheid vind plaas op Saterdag, 20 Julie, om 11:00 by Pop-Up Art Gallery. Kaartjies kos R100 per persoon en sluit verversings en wyn in. ‘n Beperkte aantal kaartjies is beskikbaar op Quicket. Die uitstalling duur tot 25 Julie. Hester Hattingh sluit by Yolanda aan in die OFM Kunsteklop.

NOW PLAYING

Kom kuier saam met drie van Bloem se bekendste kunstenaars

0:00 3:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 3 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on July 18, 2024.

What is this episode about?

Bloemfontein se bekende Kotzé-kunsfamilie is almal gerekende kunstenaars uit eie reg… en nou gaan die egpaar, Kobus Kotzé en Joe Kotzé, en Joe se suster, Hester Hattingh, vir die eerste keer saam aan ‘n uitstalling in die Rosestad deelneem. Pop-Up...

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!