Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos by die see en kampeerplek episode artwork

EPISODE · Dec 6, 2024 · 4 MIN

Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos by die see en kampeerplek

from Media24 · host Media24

As jy hou van kook of selfs net van eet, is Landbou Boerekos se potgooi Kook & Klets net vir jou. Arina du Plessis, veelbekroonde sjef en kosredakteur, gaan haar jare lange ervaring en passie vir kos met jou deel. Hier kan jy “smul” aaan heerlike resepte, insiggewende wenke en interessante kosstories. Dis die ideale luistergenot vir ’n inspirerende en smaaklike klankervaring. Lekker luister en kook! In die eerste epidsode gesels Arina oor hoe gemaak as jy vanjaar by die see is en/of kampeer om ’n heerlike Kersete voor te berei. Sy gee wenke en maklike resepte om te verseker dat jou gaste hul vingers sal aflek Boerekos

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 6, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos by die see en kampeerplek

0:00 4:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 4 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on December 6, 2024.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!