EPISODE · Dec 10, 2024 · 4 MIN
Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos: Koud of Warm?
from Media24 · host Media24
Ag nee, net nie koue kos vir Kersfees nie! Hierdie kosdilemma heers in baie huise gedurende Kerstyd. Hoe gemaak as sommiges hou van koue kos en ander dadelik mikrogolf toe draf om te gaan warm maak. Arina gesels oor die planne wat sy maak. ’n Volledige Kersfees- en vakansiegids
What this episode covers
Ag nee, net nie koue kos vir Kersfees nie! Hierdie kosdilemma heers in baie huise gedurende Kerstyd. Hoe gemaak as sommiges hou van koue kos en ander dadelik mikrogolf toe draf om te gaan warm maak. Arina gesels oor die planne wat sy maak.
NOW PLAYING
Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos: Koud of Warm?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Apr 30, 2026 ·19m