EPISODE · Jun 13, 2022 · 1 MIN
Koolstofbelasting
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van verlede jaar. As mens ʼn vakansie beplan en jy ry ver of vlieg is jy ook besig om besoedeling te veroorsaak. Kan jy daardie voetspoor regverdig? Meeste van ons dink nie daaroor nie, maar jy sal indien dit belas sou word. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Koolstofbelasting
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m