EPISODE · May 30, 2026 · 41 MIN
Kopskuif - 30 Mei 2026
from Radio Pulpit · host Mercia Eksteen
"As jy nie weet watter kant toe nie, kies anderkant toe. Bly net aan die beweeg! Dit is nodig om soms af te skakel of selfs vir ’n ruk stil te staan, maar moenie stagneer nie. Dit is die enigste manier om by die anderkant uit te kom!” Só sê die gewilde en geliefde kunstenaar, Leon Ferreira. Kom luister hoe Leon – wat al langer as 30 jaar deel is van die Suid-Afrikaanse kontemporêre Christelike musiekbedryf en bekend is vir sy diep lirieke in Engels én Afrikaans – gesels oor sy musiekloopbaan, sy pad ná ’n kankerdiagnose en sy opwindende nuwe projek, ANNEKANTOE
Embed this episode
NOW PLAYING
Kopskuif - 30 Mei 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.