KOPSKUIF - Dr Sonia Joubert, 'n sielkundige gesels oor die krag van denke episode artwork

EPISODE · Mar 21, 2026 · 42 MIN

KOPSKUIF - Dr Sonia Joubert, 'n sielkundige gesels oor die krag van denke

from Cape Pulpit / Kaapse Kansel · host Mercia Eksteen

Dink jy ooit daaroor of jy regtig genoeg vir jouself dink? Hoekom is dit so maklik om net saam met ander se denke te gaan, en hoe ontwikkel ’n mens jou eie, onafhanklike denke? Sielkundige, dr. Sonia Joubert, gesels op Kopskuif oor die krag van denke. In hierdie insiggewende gesprek verken ons hoe jy jou verstandelike vermoë én veerkragtigheid kan versterk. Dr. Joubert verduidelik hoe ’n mens jou brein kan herbedraad, en sy deel insigte oor hoe om jou optimale breingesondheid te bevorder. Sy lig ook die werklike impak van negatiewe gedagtes op jou lewe uit. Verder vertel sy meer oor haar Thinkingfit‑program en hoe dit jou kan help om jou denke doelbewus te ontwikkel.

NOW PLAYING

KOPSKUIF - Dr Sonia Joubert, 'n sielkundige gesels oor die krag van denke

0:00 42:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Cape Pulpit / Kaapse Kansel?

This episode is 42 minutes long.

When was this Cape Pulpit / Kaapse Kansel episode published?

This episode was published on March 21, 2026.

What is this episode about?

Dink jy ooit daaroor of jy regtig genoeg vir jouself dink? Hoekom is dit so maklik om net saam met ander se denke te gaan, en hoe ontwikkel ’n mens jou eie, onafhanklike denke? Sielkundige, dr. Sonia Joubert, gesels op Kopskuif oor die krag van...

Can I download this Cape Pulpit / Kaapse Kansel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!